Numeri 14:11

Numeri 14:11 DB

Die Here vra toe vir Moses: “Hoe lank gaan hierdie volk aanhou om die rug vir My te draai en weier om My te vertrou, ten spyte van die wonderwerke wat Ek al voor hulle oë gedoen het?

Gratis leesplanne en oordenkings oor Numeri 14:11