Spreuke 18:12

Spreuke 18:12 DB

Hoogmoediges se grootpraatjies help hulle niks in ’n krisis nie. Nederiges wat op die Here vertrou, word in elke nood gehelp.