Spreuke 21:13

Spreuke 21:13 DB

Wie ’n arme se noodkreet ignoreer, sal eendag self in die moeilikheid wees. Maar dan sal niemand help nie.