Spreuke 3:3

Spreuke 3:3 DB

Moet nooit ophou om die Here lief te hê nie. Hou aan om reg te leef! Hierdie spreuke sal jou daarmee help. Bind al die spreuke soos ’n kettinkie om jou nek. Skryf dit in jou hart sodat jy dit nooit vergeet nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 3:3