Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

Psalms 34:11

Psalms 34:11 DB

Selfs sterk roofdiere soos leeus met hulle groot krag vang partykeer niks nie. Dan ly hulle honger. Maar as jy van die Here afhanklik is, sal jy niks nodig hê nie. Die Here sal vir jou sorg.