Psalms 44:6-7

Psalms 44:6-7 DB

Met u hulp sal ons die mense wat met ons baklei onderstebo loop. In u Naam wen ons die mense wat teen ons opstaan. Ons maak nie op ons eie krag staat nie. Ons wapens sal ons nie laat wen nie.