Psalms 71:13
Psalms 71:13 DB
Laat hulle wat my haat, tweede kom. Mag hulle in die aarde wegsink. Hulle wou my tot ’n val bring. Sorg asseblief dat hulle self in die skande kom.