1 KORINTIËRS 11:23-24

1 KORINTIËRS 11:23-24 AFR83

Ek het van die Here ontvang wat ek ook aan julle oorgelewer het: Die Here Jesus het in die nag waarin Hy oorgelewer is, brood geneem en, nadat Hy God daarvoor gedank het, het Hy dit gebreek en gesê: “Dit is my liggaam; dit is vir júlle. Gebruik dit tot my gedagtenis.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KORINTIËRS 11:23-24