1 KORINTIËRS 15:21-22

1 KORINTIËRS 15:21-22 AFR83

Aangesien die dood deur 'n mens gekom het, het die opstanding van die dooies ook deur 'n mens gekom. Net soos almal deur hulle verbondenheid met Adam sterf, so sal almal in Christus lewend gemaak word.