1 KORINTIËRS 15:55-56

1 KORINTIËRS 15:55-56 AFR83

“Dood, waar is jou oorwinning? Dood, waar is jou angel?” Die angel van die dood is die sonde, en die sonde kry sy krag uit die wet van God.