1 KORINTIËRS 5:12-13

1 KORINTIËRS 5:12-13 AFR83

Per slot van rekening is dit nie vir my om oor mense buite die gemeente te oordeel nie. God sal oor hulle oordeel. Maar julle moet oor julle eie mense oordeel: “Verwyder die slegte mens onder julle uit!”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KORINTIËRS 5:12-13