1 KONINGS 19:10

1 KONINGS 19:10 AFR83

Hy antwoord toe: “Ek het my met hart en siel gewy aan u saak, Here, Almagtige God. Die Israeliete het die verbond met U verbreek. Hulle het u altare afgebreek en u profete doodgemaak. Net ek alleen het oorgebly, en hulle soek my om my ook om die lewe te bring.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KONINGS 19:10