1 KONINGS 19:4

1 KONINGS 19:4 AFR83

Hy self het egter 'n dagreis ver die woestyn in gegaan. Daar het hy onder 'n besembos gaan sit en gewens hy gaan dood. Hy het gesê: “Nou is dit genoeg, Here! Neem my lewe, want ek is niks beter as my voorvaders nie.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 KONINGS 19:4