Die embleem van die Bybeltoep
Soek-ikoon

1 TIMOTEUS 2:9-10

1 TIMOTEUS 2:9-10 AFR83

Van die vroue wil ek hê dat hulle ook in hulle kleredrag waardig, beskeie en ingetoë moet wees. Hulle versiering moenie haarkapsels en goud of pêrels of duur klere wees nie, maar goeie werke, soos dit vroue betaam wat openlik bely dat hulle God dien.