2 PETRUS 3:10

2 PETRUS 3:10 AFR83

Maar die dag van die Here sal so onverwags soos 'n dief kom. En op dié dag sal die hemel met 'n groot gedruis verdwyn, die hemelliggame brand en tot niet gaan, en die aarde met alles wat daarop is, vergaan.

Gratis leesplanne en oordenkings oor 2 PETRUS 3:10