HANDELINGE 14:23

HANDELINGE 14:23 AFR83

In elke gemeente het hulle ouderlinge gekies. Nadat die gemeente gebid en gevas het, het die apostels hulle opgedra aan die Here, in wie hulle nou geglo het.