HANDELINGE 16:25-26

HANDELINGE 16:25-26 AFR83

Teen middernag was Paulus en Silas besig om te bid en tot lof van God te sing. Die ander gevangenes het na hulle geluister. Skielik kom daar 'n groot aardbewing wat die fondamente van die tronk geskud het. Al die deure van die tronk het onmiddellik oopgegaan, en al die gevangenes se boeie het losgeraak.

Gratis leesplanne en oordenkings oor HANDELINGE 16:25-26