DEUTERONOMIUM 11:20-21

DEUTERONOMIUM 11:20-21 AFR83

Skryf dit op jou deurkosyne en op jou stadspoorte. Dan sal julle en julle nageslag lank, ja, so lank as die hemel en die aarde sal bestaan, bly woon in die land wat die Here met 'n eed beloof het om aan julle voorvaders te gee.

Gratis leesplanne en oordenkings oor DEUTERONOMIUM 11:20-21