DEUTERONOMIUM 28:11

DEUTERONOMIUM 28:11 AFR83

Die Here sal jou oorlaai met die goeie: met 'n nageslag, met die aanteel van jou vee, met die opbrengs van jou grond in die land wat die Here met 'n eed aan jou voorvaders beloof het om aan jou te gee.