EFESIËRS 3:14-15

EFESIËRS 3:14-15 AFR83

Daarom kniel ek in gebed voor die Vader aan wie die hele gemeenskap van gelowiges in die hemel en op die aarde sy bestaan te danke het.