EKSODUS 4:2-3
EKSODUS 4:2-3 AFR83
Toe vra die Here vir hom: “Wat het jy in jou hand?” “'n Kierie,” antwoord Moses. “Gooi die kierie op die grond!” sê die Here vir hom. Toe hy dit op die grond gooi, word dit 'n slang, en Moses het daarvoor padgegee.