GALASIËRS 6:3-5

GALASIËRS 6:3-5 AFR83

As iemand hom verbeel hy is iets en hy is niks, bedrieg hy homself. Laat elkeen sy eie doen en late ondersoek: as dit goed is, kan hy daarop trots wees sonder om dit met dié van 'n ander te vergelyk. Elkeen sal rekenskap moet gee oor wat hy gedoen het.

Gratis leesplanne en oordenkings oor GALASIËRS 6:3-5