GENESIS 1:1-4

GENESIS 1:1-4 AFR83

In die begin het God die hemel en die aarde geskep. Die aarde was heeltemal onbewoonbaar, dit was donker op die diep waters, maar die Gees van God het oor die waters gesweef. Toe het God gesê: “Laat daar lig wees!” En daar was lig. God het gesien die lig is goed, en Hy het die lig en die donker van mekaar geskei.

Gratis leesplanne en oordenkings oor GENESIS 1:1-4