GENESIS 42:6

GENESIS 42:6 AFR83

Josef was in beheer van Egipte en hy het self die graan aan die mense verkoop. Sy broers het dus na hom toe gegaan en diep voor hom gebuig.