JESAJA 9:2

JESAJA 9:2 AFR83

U het dié wat nie meer 'n nasie was nie, baie gemaak, hulle blydskap groot gemaak. Hulle het hulle in u teenwoordigheid verbly soos mense bly is in die oestyd, soos hulle juig wanneer hulle die buit verdeel.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JESAJA 9:2