JOB 33:15-18

JOB 33:15-18 AFR83

Hy praat met die mens in 'n droom, in 'n gesig in die nag, wanneer die mens diep slaap, wanneer hy vas slaap op sy bed. Dan openbaar God Hom aan die mens en dreig dat Hy hom sal straf om hom van verkeerde dade af weg te hou en hom van hoogmoed te weerhou. God wil die mens nie die graf laat ingaan nie, Hy wil hom nie laat sterf nie.

Gratis leesplanne en oordenkings oor JOB 33:15-18