JOSUA 11:23

JOSUA 11:23 AFR83

Josua het die hele land ingeneem soos die Here vir Moses beveel het, en toe die land as besitting aan Israel gegee, vir elke stam 'n deel. Die land kon toe rus van oorlog.