LEVITIKUS 26:13

LEVITIKUS 26:13 AFR83

Ek is die Here julle God wat julle uit Egipte laat trek het sodat julle nie meer sy slawe hoef te wees nie. Ek het die juk wat julle moes dra, gebreek en julle vrygemaak.

Gratis leesplanne en oordenkings oor LEVITIKUS 26:13