MATTEUS 13:23

MATTEUS 13:23 AFR83

Die man by wie daar op goeie grond gesaai is, is hy wat die woord hoor en dit verstaan. Hy dra inderdaad vrug en lewer 'n oes: soms honderdvoudig, soms sestigvoudig, soms dertigvoudig.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 13:23