MATTEUS 7:3-4

MATTEUS 7:3-4 AFR83

“Waarom sien jy die splinter raak wat in jou broer se oog is, maar die balk in jou eie oog merk jy nie op nie? Of hoe kan jy vir jou broer sê: ‘Wag, laat ek die splinter uit jou oog uithaal,’ en intussen is daar 'n balk in jou eie oog?

Gratis leesplanne en oordenkings oor MATTEUS 7:3-4