PSALMS 15:1-2

PSALMS 15:1-2 AFR83

'n Psalm van Dawid. Wie het die reg om in u woonplek te kom, Here? Wie mag op u heilige berg vertoef? Hy wat onberispelik wandel en doen wat reg is, wat met sy hele hart die waarheid praat

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 15:1-2