PSALMS 46:4-5

PSALMS 46:4-5 AFR83

al druis en skuim die waters van die see, al skud die berge deur sy onstuimigheid. Sela Oor die strome van die rivier is daar blydskap in die Godstad, in die heilige woning van die Allerhoogste.

Gratis leesplanne en oordenkings oor PSALMS 46:4-5