DIE OPENBARING 13:18

DIE OPENBARING 13:18 AFR83

Hier is wysheid nodig. Wie verstand het, kan die getal van die dier ontsyfer, want dit is 'n mens se getal. Sy getal is ses honderd ses en sestig.