DIE OPENBARING 15:1

DIE OPENBARING 15:1 AFR83

Toe het ek 'n ander groot en wonderbaarlike teken in die hemel gesien. Ek het sewe engele gesien wat die sewe laaste plae bring. Daarmee het die toorn van God sy einde bereik.