DIE OPENBARING 4:8

DIE OPENBARING 4:8 AFR83

Elkeen van die vier lewende wesens het ses vlerke gehad, wat aan die bokant en aan die onderkant vol oë was. Hulle het dag en nag sonder om te rus, gesê: “Heilig, heilig, heilig is die Here God, die Almagtige, Hy wat was en wat is en wat kom.”

Gratis leesplanne en oordenkings oor DIE OPENBARING 4:8