ROMEINE 6:17-18

ROMEINE 6:17-18 AFR83

Maar ons dank God dat julle wat slawe van die sonde was, van harte gehoorsaam geword het aan die leer soos julle dit deur die oorlewering ontvang het. Ons dank God dat julle van die sonde vrygemaak is en slawe van God geword het wat sy wil doen.

Gratis leesplanne en oordenkings oor ROMEINE 6:17-18