ROMEINE 7:21-22

ROMEINE 7:21-22 AFR83

So vind ek dan hierdie wet in my: ek wil die goeie doen, maar al wat ek doen, is die slegte. Diep in my wese vind ek vreugde in die wet van God