1 KRONIEKE 12:32
1 KRONIEKE 12:32 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
en van die seuns van Íssaskar, met kundige insig wat die tye betref, om te weet wat Israel moes doen; hulle hoofde was tweehonderd, en al hulle broers onder hulle bevel
1 KRONIEKE 12:32 Bybel vir almal (ABA)
Van die Issaskar-stam het 200 leiers gekom. Hulle het geweet wanneer dit die regte tyd is om iets te doen, hulle het geweet wat die Israeliete moet doen. Hulle was die leiers van die manne van hulle stam.
1 KRONIEKE 12:32 Afrikaans 1983 (AFR83)
van die Issaskarstam, die mense wat die tekens van die tye verstaan het en geweet het wat Israel te doen staan: 200 van hulle hoofmanne en al hulle stamgenote onder hulle bevel
1 KRONIEKE 12:32 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
uit die nageslag van Issaskar, kenners met insig in die tye, sodat hulle weet wat Israel moet doen – hulle hoofde was 200, met al hulle stamgenote onder hulle bevel
1 KRONIEKE 12:32 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En van die kinders van Issaskar, wat manne was wat verstand gehad het van die tye, om te weet wat Israel behoort te doen; hulle hoofde was twee honderd; en al hulle broers was op hulle bevel.