1 KRONIEKE 16:11
1 KRONIEKE 16:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Vra na die HERE en sy sterkte; soek sy aangesig altyddeur.
1 KRONIEKE 16:11 Die Boodskap (DB)
Vra vir die Here om heeltyd by julle te wees met sy groot krag. Moenie dat daar ’n dag verbygaan dat julle nie naby Hom is nie.
1 KRONIEKE 16:11 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet die Here kom dien, Hy is sterk, julle moet altyd naby Hom wil bly.
1 KRONIEKE 16:11 Afrikaans 1983 (AFR83)
Soek hulp en beskerming by die Here, soek gedurig sy teenwoordigheid.
1 KRONIEKE 16:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Soek die HERE en sy krag, soek voortdurend sy teenwoordigheid op.