1 KRONIEKE 16:23
1 KRONIEKE 16:23 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet vir die Here sing, al die mense op die aarde moet dit doen. Julle moet elke dag die goeie nuus bring dat die Here mense red.
1 KRONIEKE 16:23 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Sing tot eer van die HERE, o ganse aarde! Verkondig sy heil van dag tot dag.
1 KRONIEKE 16:23 Afrikaans 1983 (AFR83)
Sing tot eer van die Here, almal op aarde! Verkondig elke dag sy reddingsdade!
1 KRONIEKE 16:23 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Sing vir die HERE, o ganse aarde! Verkondig sy verlossing van dag tot dag!
1 KRONIEKE 16:23 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Sing tot eer van die HERE, o ganse aarde! maak van dag tot dag sy redding bekend.