1 KRONIEKE 16:29
1 KRONIEKE 16:29 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Gee aan die HERE die eer van sy Naam, bring offers en kom voor sy aangesig, aanbid die HERE in heilige gewaad.
1 KRONIEKE 16:29 Bybel vir almal (ABA)
Julle moet die Naam van die Here prys, julle moet presente bring en na Hom toe kom, julle moet buig voor die Here, die heilige Koning.
1 KRONIEKE 16:29 Afrikaans 1983 (AFR83)
Prys die Here om die eer van sy Naam! Kom na Hom toe, bring vir Hom offers! Buig voor die Here by sy heilige verskyning
1 KRONIEKE 16:29 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Gee erkenning aan die HERE vir die heerlikheid van sy Naam! Bring offers en kom in sy teenwoordigheid! Buig in aanbidding voor die HERE in sy glansryke heiligheid!
1 KRONIEKE 16:29 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Gee aan die HERE die eer van sy Naam; bring 'n offer en kom voor Hom; aanbid die HERE in die skoonheid van heiligheid.