1 KRONIEKE 16:8
1 KRONIEKE 16:8 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Loof die HERE, roep sy Naam aan, maak onder die volke sy dade bekend!
1 KRONIEKE 16:8 Bybel vir almal (ABA)
Die woorde van die lied is: “Julle moet vir die Here dankie sê, julle moet sy Naam sê, julle moet vir al die volke vertel wat Hy gedoen het.
1 KRONIEKE 16:8 Afrikaans 1983 (AFR83)
Loof die Here. Roep Hom aan! Maak aan die nasies bekend wat Hy gedoen het.
1 KRONIEKE 16:8 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Prys die HERE, roep sy Naam uit; maak onder die volke sy dade bekend!
1 KRONIEKE 16:8 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Loof die HERE, roep sy Naam aan, maak sy dade bekend onder die volke.