1 KRONIEKE 8:1
1 KRONIEKE 8:1 Bybel vir almal (ABA)
Benjamin het vyf seuns gehad. Die oudste seun was Bela, die tweede seun was Asbel, die derde seun was Agrag
1 KRONIEKE 8:1 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
EN Benjamin was die vader van Bela, sy eersgeborene; die tweede, Asbel; en die derde, Agrag
1 KRONIEKE 8:1 Afrikaans 1983 (AFR83)
Benjamin was die vader van Bela sy oudste, Asbel sy tweede, Agrag sy derde
1 KRONIEKE 8:1 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Benjamin het Bela, sy eersgeborene, verwek, daarna Asbel, die tweede, Agrag, die derde
1 KRONIEKE 8:1 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En Benjamin het die vader van Bela, sy eersgeborene, Asbel, die tweede, en Ahara, die derde