1 KORINTIËRS 1:5
1 KORINTIËRS 1:5 Bybel vir almal (ABA)
Ja, God het julle baie geseën omdat julle aan Christus Jesus behoort. Julle verstaan die goeie boodskap van Christus Jesus en julle verduidelik dit ook goed vir mekaar.
1 KORINTIËRS 1:5 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
dat julle in alle opsigte in Hom ryk gemaak is, in elke woord en alle kennis
1 KORINTIËRS 1:5 Afrikaans 1983 (AFR83)
want in Hom het God julle in alles ryklik geseën, veral in die gawes van woord en kennis.
1 KORINTIËRS 1:5 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Want deur Hom is julle in alle opsigte verryk in elke woord en in alle kennis.
1 KORINTIËRS 1:5 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
dat julle in alles deur Hom verryk word, in alle woorde en in alle kennis