1 KORINTIËRS 10:24
1 KORINTIËRS 10:24 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Laat niemand sy eie voordeel soek nie, maar elkeen die voordeel van 'n ander.
1 KORINTIËRS 10:24 Afrikaans 1983 (AFR83)
'n Mens moet nie sy eie voordeel soek nie, maar dié van ander.
1 KORINTIËRS 10:24 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Laat niemand sy eie soek nie, maar elkeen die ander se rykdom.
1 KORINTIËRS 10:24 Bybel vir almal (ABA)
Ons moenie selfsugtig wees nie en ons moenie net doen wat vir óns goed is nie. Ons moet doen wat goed is vir ánder mense.
1 KORINTIËRS 10:24 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Niemand moet sy eie belang soek nie, maar dié van ander.