1 KORINTIËRS 12:22
1 KORINTIËRS 12:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)
Om die waarheid te sê, juis daardie liggaamsdele wat vir ons onbelangrik lyk, is des te meer noodsaaklik.
1 KORINTIËRS 12:22 Bybel vir almal (ABA)
Nee, party dele van die liggaam lyk miskien vir ons swakker as ander dele, maar die liggaam het hulle baie nodig.
1 KORINTIËRS 12:22 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar veel eerder is dié lede van die liggaam noodsaaklik wat die swakste lyk
1 KORINTIËRS 12:22 Afrikaans 1983 (AFR83)
Inteendeel, die lede van die liggaam wat as die swakste voorkom, is juis noodsaaklik
1 KORINTIËRS 12:22 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Inteendeel, die oënskynlik swakker liggaamsdele is baie meer noodsaaklik