1 KORINTIËRS 12:27
1 KORINTIËRS 12:27 Bybel vir almal (ABA)
Julle is almal saam die liggaam van Christus, en julle is ook elkeen 'n deel van hierdie liggaam.
1 KORINTIËRS 12:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Maar julle is die liggaam van Christus en lede afsonderlik.
1 KORINTIËRS 12:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Julle is die liggaam van Christus, en afsonderlik is elkeen 'n lid daarvan.
1 KORINTIËRS 12:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Julle is die liggaam van •Christus, en elkeen individueel 'n ledemaat.
1 KORINTIËRS 12:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Nou is julle die liggaam van Christus, en lede in die besonder.