1 KORINTIËRS 13:13
1 KORINTIËRS 13:13 Afrikaans 1983 (AFR83)
En nou: geloof, hoop en liefde bly, hierdie drie. En die grootste hiervan is die liefde!
1 KORINTIËRS 13:13 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En nou bly geloof, hoop, liefde, hierdie drie; maar die grootste hiervan is liefdadigheid.
1 KORINTIËRS 13:13 Bybel vir almal (ABA)
Daar is net drie dinge wat regtig belangrik is, en dit is: om aan te hou glo, om aan te hou hoop, en om lief te wees vir God en vir ander mense. Maar die belangrikste is om lief te wees vir God en vir ander mense.
1 KORINTIËRS 13:13 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En nou bly geloof, hoop, liefde — hierdie drie; maar die grootste hiervan is die liefde.
1 KORINTIËRS 13:13 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En nou bly geloof, hoop en liefde, hierdie drie – maar die grootste hiervan is die liefde.
1 KORINTIËRS 13:13 Die Boodskap (DB)
Tot daardie tyd kom, het ons drie belangrike dinge wat ons op koers moet hou: daar is die verhouding met God, die sekerheid dat Hy sy beloftes sal hou en die liefde. En van hulle staan die liefde boaan die lys.