1 KORINTIËRS 13:6
1 KORINTIËRS 13:6 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
is nie bly oor onreg nie, maar is saam bly oor die waarheid.
1 KORINTIËRS 13:6 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
is nie bly oor ongeregtigheid nie, maar is bly in die waarheid
1 KORINTIËRS 13:6 Bybel vir almal (ABA)
hy is nie bly wanneer mense verkeerde dinge doen aan ander mense nie, hy is baie bly wanneer mense die waarheid praat.
1 KORINTIËRS 13:6 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
is nie bly oor die ongeregtigheid nie, maar is bly saam met die waarheid.
1 KORINTIËRS 13:6 Afrikaans 1983 (AFR83)
Dit verbly hom nie oor onreg nie, maar verheug hom oor die waarheid.