1 KORINTIËRS 15:14
1 KORINTIËRS 15:14 Bybel vir almal (ABA)
En as God nie vir Christus weer laat lewe het nie, dan beteken ons boodskap niks, en dan beteken julle geloof ook niks.
1 KORINTIËRS 15:14 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
En as Christus nie opgewek is nie, dan is ons prediking vergeefs en vergeefs ook julle geloof
1 KORINTIËRS 15:14 Afrikaans 1983 (AFR83)
En as Christus nie opgewek is nie, is ons prediking sonder inhoud en julle geloof ook sonder inhoud.
1 KORINTIËRS 15:14 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
En as Christus nie opgewek is nie, is ons verkondiging sinloos, en ook julle geloof sinloos.
1 KORINTIËRS 15:14 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
En as Christus nie opgewek is nie, dan is ons prediking tevergeefs, en ook julle geloof tevergeefs.